|
||
Hoekom het my kind hierdie sagteware nodig?
Die sagteware is so ontwikkel dat die kind enige knoppie op die sleutelbord kan druk sonder om ander programme op die rekenaar te beskadig (slegs die toepaslike alfabet- en syferknoppies reageer). Dit leer ook die kind hoe om 'n letter of syfer te skryf volgens die onderwys standaarde. |
||
|
Alfabet: |
||
|
Kinders leer die regte skriftipe (font), asook die regte manier om die letters te vorm soos voorgeskryf deur die Onderwysdepartement. Die kind leer terselfdertyd die sleutelborduitleg. Dit sal jou kind 'n ongelooflike voorsprong gee met rekenaarvaardigheid. |
|
|
Nommers : |
||
|
Nommers word geleer vanaf 1 tot 0. Ook hier word die regte skryfmetode aangeleer soos voorgeskryf deur die Onderwysdepartement. *Sien die animasie onderaan die blad vir al die nommers wat behandel word! |
|
|
Vorms: |
||
|
Basiese vorms word ook aangeleer: Sirkel, Driehoek, Vierkant, Diamant, Hart, Ster, Reghoek, ens. |
|
|
Vorms en kleure |
||
|
Basiese vorms en kleure. Die kind kan met die muis teken, waar die muispunt dan 'n vorm is (sirkel, driehoek of vierkant) in 'n spesifieke kleur (rooi, oranje, geel, groen, blou, pers, pienk, grys en swart). Hierdie aksie leer die kind om die muis te beheer. Dit sal die kind 'n groot voorsprong gee met rekenaarvaardigheid. |
|
| Voorbeeld van hoe die alfabet en nommers lyk: | ||
|
|
||
|
|
||
| OF | ||
|
Kliek Hier
vir aflsag. |
||
| Kontak ons | ||
|
|
||